Sport

‘Hotrods’ jaag Saterdag op Oudtshoorn

Twaalf van Tygerberg Raceway in Kaapstad se vinnigste “hotrods” kom vandag (Vrydag 9 Junie) in George en môre (Saterdag 10 Junie) op Oudtshoorn teen die plaaslike jaers van Oudtshoorn en…


Goeie steun vir gholfdag

Deur Ben du Preez ALTESAME tagtig gholfspelers het Saterdag (3 Junie) ingeskryf vir die 4BBB Stableford-gholfdag wat deur die Oudtshoorn Gholfklub aangebied is om hul baan se 60ste bestaansjaar te vier….


Bridgton stoom voort!

Deur Ben du Preez DIE Bridgton Rugbyklub se eerste span het Saterdag (3 Junie) onkeerbaar voortgestoom na die uitspeelrondes van die SWD Premierliga met ’n wegholoorwinning van 76-21 oor die eerste…


Die Hoorn se Sportkalender

Vrydag & Saterdag, 9 & 10 Junie 2017 PLUIMBAL: • Die Oudtshoorn Pluimbalklub speel gasheer vir uitnodigingspanne van George, Mosselbaai, Graaff-Reinet, Port Elizabeth en Stilbaai by die De Jager Sportsentrum….



’n Trotse geskiedenis

Deur Schalk le Roux en Liesel le Roux SEDERT die Oudtshoorn Gholfklub se baan 60 jaar gelede op 31 Mei 1957 in gebruik geneem is, was daar baie hoog-tepunte in…


Oudtshoorn Gholfbaan se 60 jaar gevier

Abe Kaplan vertel van lekker gholftye… Deur Higgo Jacobs “DIT was soos een groot familie. Ons het baie Saterdae-aande ’n orkes gehad en dan is daar gedans tot die vroeë…



Gesonde groei vir Meiringspoort

Deur Ben du Preez DIE Meiringspoort Veldwedloop- en Bergfietsbyeenkoms, wat Saterdag die vierde jaar plaasgevind het, het ’n gesonde groei getoon met sowat 200 meer deelnemers as verlede jaar. Wat…