Laerskool van Reede Trompoppies

12 van Rheede Junior

Die Laerskool Van Reede se junior trompoppies was Saterdag die algehele wenners in die junior afdeling van die tweede been van die SWD Trompoppiekampioenskap wat in die De Jager Sportstadion op op Oudtshoorn plaasgevind het. Van Reede se senior span (foto onder) het koning ge-kraai in die “Large drill”-afdeling.

Die Laerskool Van Reede se junior trompoppies (foto bo) was Saterdag die algehele wenners in die junior afdeling van die tweede been van die SWD Trompoppiekampioenskap wat in die De Jager Sportstadion op op Oudtshoorn plaasgevind het. Van Reede se senior span (foto onder) het koning gekraai in die “Large drill”-afdeling.