Hoërskool Oudsthoorn Trompoppiespan

Die Hoërskool Oudtshoorn se trompoppiespan was die algehele wenner in die hoërskole-afdeling van Saterdag se SWD Trompoppietoernooi in die De Jager Sportstadion op Oudtshoorn. Die Struisies was die gasheer van die toernooi, die tweede van vier bene om te bepaal watter spanne die SWD-kampioene gaan wees.                            Foto’s: Ben du Preez