Drie van Oudtshoorn se gedugte oud-gholfspelers, Hillie Lipschitz (89), Akroyd Theron (83) en Abe Kaplan (81), Saterdagaand by die viering van die 60ste verjaarsdag van die dorp se gholfbaan. Hier wys hulle die “goue setstok” wat Geoff Pocock in 1988 aan die gholfklub geskenk het vir lede wat uitsonderlike diens aan die klub gelewer het. Foto: Higgo Jacobs