Bridgton derde op punteleer!
DIE eerste span van die Bridgton Rugbyklub het opgeskuif na die derde plek van die SWD Premierliga nadat hulle Saterdag (20 Mei) die eerste span van NMMU met 27-17 geklop het….
Lees VerderDIE eerste span van die Bridgton Rugbyklub het opgeskuif na die derde plek van die SWD Premierliga nadat hulle Saterdag (20 Mei) die eerste span van NMMU met 27-17 geklop het….
Lees VerderDIE A-span van die Collegians Rugbyklub het Saterdagmiddag, nadat hulle die oggend by die oop graf van hul ontslape kaptein, Guido Koert, gestaan het, hul eweknieë van Spring Roses op die…
Deur Garnett Wicomb DIE Bridgton Rugbyklub het Saterdag op die Oudtshoorn Sportgronde (Rec) skoonskip gemaak in sy kragmeting met Crusaders van George met al drie sy spanne wat gewen het….
Deur Higgo Jacobs DIE burgemeester van Kannaland, Magdalena Barry, wat vanjaar se Redstone Hills Bergfiets- en Veldloopbyeenkoms geopen het, was vol lof vir die aanbieders van die byeenkoms wat Vrydag…
Saterdag, 20 Mei 2017 LAERSKOLEHOKKIE: • Laerskool Wesbank speel gasheer vir ’n o.14-seunshokkietoernooi waaraan agt skole (George-Suid, Holy Cross, Durbanville, Knysna, Outeniqua, Van Reede en Hartenbos) gaan deelneem. Die toernooi…
Toy aangewys as SA Meesteratletiek se Sportvrou van 2017 Deur Liesel le Roux HULLE noem haar die vrou met die goue voete – Toy Ungerer van Oudtshoorn wat die naweek deur…