Maandelikse Vleisgholfdag

Riaan Nortje (regs) het Saterdag (20 Mei) met ’n telling van 41 punte die Oudtshoorn Gholf­klub se maandelikse vleisgholfdag gewen. By hom is Gideon Badenhorst (klubkaptein). Llewellyn Rheeder en Louis Willeman, albei met 39, was onderskeidelik tweede en derde. Ockie Horo­witz (38) was vierde en Deon Barnard (37) vyfde. Altesame 57 spelers het gespeel. Foto: Higgo Jacobs

Riaan Nortje (regs) het Saterdag (20 Mei) met ’n telling van 41 punte die Oudtshoorn Gholf­klub se maandelikse vleisgholfdag gewen. By hom is Gideon Badenhorst (klubkaptein). Llewellyn Rheeder en Louis Willeman, albei met 39, was onderskeidelik tweede en derde. Ockie Horo­witz (38) was vierde en Deon Barnard (37) vyfde. Altesame 57 spelers het gespeel.
Foto: Higgo Jacobs