Ovaalbaanren aksie

Opwindende aksie tydens Saterdag se ovaalbaanrenne op die Arnold de Jager Oveelrenbaan buite Oudtshoorn. Drie renjaers van Oudts-hoorn het deurgedring na die derde kwalifise-rende ronde vir die SA Ovaalbaankampioenskap. Hulle is Herman Hanekom wat Sater- dag die SWD ontwikkelingsklas gewen het, André Nel wat in die 1660 gemodifiseerde sedanklas gekwalifiseer het, en Burger van der Westhuizen. Die laaste kwalifiserende ronde is Saterdag, 27 Mei, op George.

Opwindende aksie tydens Saterdag se ovaalbaanrenne op die Arnold de Jager Ovaalrenbaan buite Oudtshoorn. Drie renjaers van Oudtshoorn het deurgedring na die derde kwalifiserende ronde vir die SA Ovaalbaankampioenskap. Hulle is Herman Hanekom wat Saterdag die SWD ontwikkelingsklas gewen het, André Nel wat in die 1660 gemodifiseerde sedanklas gekwalifiseer het, en Burger van der Westhuizen. Die laaste kwalifiserende ronde is Saterdag, 27 Mei, op George.