All Blacks wen Uniondale net-net
DIE All Blacks se A-span het Saterdag op die Rec die span van Uniondale in ’n SWD Presidentsligawed- stryd met 34-32 geklop ondanks die feit dat hulle slegs drie drieë…
Lees VerderDIE All Blacks se A-span het Saterdag op die Rec die span van Uniondale in ’n SWD Presidentsligawed- stryd met 34-32 geklop ondanks die feit dat hulle slegs drie drieë…
Lees VerderVrydag, 21 Julie 2017 RUGBY: SWD Presidentsliga • Collegians speel op die Bridgton Sportgronde (Plate) teen Dysselsdorp Rangers. Die wedstryd begin om 18:00. Vir navrae kan Julian Fillies by 084…
Deur Ilze-Mari Gründling ’N JONG danspaar van die Eurythmic School of Dancing op Oudtshoorn het die eerste plek in die junior afdeling verower by die Wes-Kaapse baldansproewe die naweek. Rowen-Kelly Brinkhuys…
Deur Ben du Preez RUDY MORTLOCK het Saterdag, met ’n telling van 39 punte, die Oudtshoorn Gholfklub se Stablefordkompetisie gewen. Ockie Horowitz en Heinrich Cornelissen, albei ook met 39, was…
Deur Ben du Preez DIE Bridgton Rugbyklub se A-span het Saterdag (8 Julie) in ’n SWD Premierliga-wedstryd met 29-29 gelykop gespeel teen Grootbrak. Die wedstryd was op Grootbrak se tuisveld. Bridgton…
Deur Wyndham Ewerts Collegians se eerste rugbyspan het Saterdag op die Bridgton Sportgronde in ’n SWD Presidentsliga-wedstryd (Karoostreek) All Blacks met 20-14 in ’n derbystryd verslaan. Ondanks winderige toestande het…
Vrydag 14 Julie 2017 RUGBY KAROOSTREEKLIGA • Adias speel teen Oudtshoorn op die Bridgton Sportgronde (Plate). Die A-spanne se afskoptyd is 20:30. Vir navrae kontak Lionel Prinsloo by 072 291…