Eden Sporttoekennings – sportlui hou Oudtshoorn se naam hoog!
VERSKEIE Oudtshoorniete is verlede Donderdagaand op Riversdal bekroon as wenners van die Eden Sportraad Sporttoekennings vir 2017. Volgens Rudi Claassen, voorsitter van die reëlingskomitee, is meer as 160 benoemings verwerk…
Lees Verder