Famsa-gholfdag lok 48 spelers
Deur Higgo Jacobs DIE span bestaande uit Dave Greeff, Wilco Lourens, Bennie van Zyl en Dwayne Venter het Saterdag die Famsa-gholfdag by die Oudtshoorn Gholfklub met ’n telling van 94…
Lees VerderDeur Higgo Jacobs DIE span bestaande uit Dave Greeff, Wilco Lourens, Bennie van Zyl en Dwayne Venter het Saterdag die Famsa-gholfdag by die Oudtshoorn Gholfklub met ’n telling van 94…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb ’N BEKENDE en geliefde oud-onderwyser van Bridgton Senior Sekondêre Skool (BSS) en krieket- speler van Western Hope en die SWD, Wilfred Matthews, is verlede Donderdag in die Bay…
Deur Schalk le Roux DIE eindstryd van die SWD Karoostreekrugbyliga Saterdag op die Oudtshoorn Sportgronde (Rec), waarin Oudtshoorn Rugbyklub vir Adias van Volmoed met 20-15 geklop het, het ’n oormaat van…
Deur Wyndham Ewerts DIE A-span van die Bridgton Rugbyklub het sy SWD Premierliga halfeinstryd teen Evergreens Saterdag op die Bridgton Sportgronde naelskraap met 22-23 verloor. Dit was uitendelik die skopskoen…
Deur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Gholfklub se maandelikse vleisgholfdag Saterdag is gewen deur Dave Greeff met ’n telling van 39 punte. Bennie van Zyl en Desmond Malgas, albei ook met 39,…
Deur Ben du Preez André Bezuidenhout van die Oudtshoorn Rolbalklub het die vlak 3-skeidsregterskursus suksesvol voltooi om sy kwalifikasie as tegniese beampte te verbeter. Volgens Bezuidenhout was die kursus nie…
ALTESAME 219 atlete het op Woensdag, 9 Augustus, aan die Vrouedagwedlope oor 10 km en oor 3 km in Parkstraat op Oudtshoorn deelgeneem. Die wedlope het by Klein Karoo Agri se…