Sport
Karoo beker rolbaltoernooi
Drie Proteas in aksie
Krieketgeesdriftes van Oudtshoorn kry die naweek en volgende week die geleentheid om drie Protea-krieketspelers op die Oudtshoorn Sportgronde (Rec) in aksie te sien. Dié drie is die sterbouler Vernon Philander…
Kawaliers wen uitkloptoernooi
DIE Kawaliers, ’n rugbyspan van die Grootkraal-omgewing naby die Kango Grotte, het Saterdag die Colan Sylvester Uitdaagtrofee gewen deur die span van Rietfontein met 22-5 te klop. Die twee spanne het…
Adias se beste vertoning nog!
DIE A-span van Adias Rugbyklub van Volmoed naby Oudtshoorn het vanjaar sy beste vertoning nog op die rugbyveld gelewer sedert sy ontstaan in 2000. Adias het op Saterdag, 19 Augustus, op…
Twee spanne van Eden wen
Deur Garnett Wicomb TWEE tennisspanne van Eden, die 200A-span en die 260-span, het die naweek hul afdelings in die jaarlikse Cradock Challenge gewen. Spanne van Eden, OP Vrystaat en Grens…
Opgedra aan Nico
DIE Oudtshoorn Perde-uithouritte wat op Vrydag en Saterdag, 15 en 16 September, by die Berluda Gastehuis buite Oudtshoorn plaasvind, word vanjaar opgedra aan die groot sport- en perdeliefhebber Nico du…
Junior wen
Deur Garnett Wicomb DIE 12-jarige Jaco Pretorius het Oudtshoorn se Lente Parkrun Saterdag by Surval Olive Estate in ’n tyd van 21 min 52 sek gewen. Dit was Jaco se…
Legends wen Suff Beker-toernooi
Zin-Zan Meyer wat die voorste lopiemaker was met 69 lopies in drie wedstryde. DIE Legends-krieketspan het Sondag vir Firestones in die 20/20-eindstryd om die SUFF Beker gewen. Legends het ook verlede…
7weekspoort oor ’n maand
SOWAT ’n duisend deelnemers word verwag by vanjaar se baie gewilde Ladismith Cheese 7weeks-poort Uitdaagbergfietsren wat oor ’n mand op Saterdag, 30 September, plaasvind. Die bergfietsren, wat sedert dit die eerste keer…