Die mede-eienaars van Oudtshoorn Spar, Heinrich Terblanche (naaslinks agter) en Skillie Pretorius (middel voor) saam met die wenners van Saterdag se Oudtshoorn Spar Tops Gholfdag op die Oudtshoorn Gholfbaan. Hulle is Colin Swigelaar (links), Phil Mooney, Pietie Mooney en Howard Ellis (regs). Naasregs agter is Gideon Badenhorst (klubkaptein). Links voor is Raba Terblanche en regs voor Petra Pretorius, albei ook van Oudtshoorn Spar.
Foto: Higgo Jacobs / Die aksiefoto’s van die gholfdag is geneem deur Ebenezer Titus









