Sport

Fietsryers dreun mekaar op

LOUIS VISSER, ’n oud-leerder van Langenhoven Gimnasium wat deesdae internasionaal in fietsry meeding, was Sondag die manswenner van die 104 km-afdeling van die Timbercity Fietstoer. Sy tyd was 02:55:16. Marshall Hendricks,…

Lees Verder

Yolande gee mans opdraand!

Deur Higgo Jacobs Yolande de Villiers het Saterdag nie net die vroue-afdeling van die Ladismith Kaas 7Weeks- ­poort Bergfietsren oor 85 km gewen nie, maar was ook algeheel derde. De…


Dysselsdorp- krieketspan verras Western Hope

Deur Wyndham Ewerts Dysselsdorp se krieketspan het Saterdag op die Bongulethu Sportgronde vriend en vyand verras deur Western Hope in ’n SWD Twintig20-krieketwedstryd pak te gee. Met sy oorwinning het…


Paul wen vleisdag

Deur Higgo Jacobs Paul Stroebel het Saterdag met ’n telling van 41 punte die Oudtshoorn Gholfklub se maandelikse vleisdag gewen. Hy het ook die boerpot met William Malgas ge-deel. Anneline…



Union Stars te sterk!

Deur Wyndham Ewerts Union Stars het Saterdag op die Bridgton Sportgronde (Plate) deurgedring na die kwarteind-ronde van die SWD Twintig20-krieketkompetisie deur al drie sy wedstryde oortuigend te wen. Die verdedigende…


Garth wen met telling van 66 houe

Deur Higgo Jacobs GARTH MATTHEWS was Saterdag die algehele wenner van Oudtshoorn Gholfklub se maandelikse houespel met ’n netto-telling van 66 houe. Hiermee het hy ook afdeling C van die…



SWD wys afrigters aan

SWD Krieket het onlangs afrigters aange-wys vir die verskeie ou- derdomsgroepe as deel van sy nuut gevestigde provinsiale afrigtings-raamwerk. Dié afrigters sal verantwoordelik wees vir die ontwikkeling en implementering van…


Garnett vir senior SA tennisspan gekies

’N DROOM het waar geword vir Garnett Wicomb, bekende veteraan-tennisspeler van Oudtshoorn, deurdat hy gekies is vir een van Tennis Suid-Afrika (TSA) se Super Seniorspanne wat eersdaags aan die Wêreld Tennis Spankampioenskappe…