Sport
Kort Sportnuus
Cobras speel op Rec DIE Oudtshoorn Sportgronde (Rec), wat die hoofkantoor van SWD Krieket huisves, speel deesdae gereeld gasheer vir Sunfoil-krieketwedstryde tussen die groot kanonne. Die WSB Cape Cobras pak die…
Stars val vas
Deur Wyndham Ewerts DIE verdedigende SWD Twintig20-krieketkampioenspan Union Stars van Oudtshoorn is Saterdag op die Bridgton Sportgronde in die kwarteindstryd van vanjaar se reeks deur Mosselbaai uit die reeks geboender….
Groot krieket reën uit
SONDAG se reën op die Oudtshoorn Sportgronde (Rec) het daartoe gelei dat geen spel moontlik was op die laaste dag van die Sunfoil Reeks-kragmeting tussen die Kaapse Kobras en die…
Cape Pioneer Trek begin
VAN die wêreld se voorste bergfietsryers tree weer van Sondag aan vir die Cape Pioneer Trek, een van die wêreld se taaiste multiskof-bergfietsrenne wat sy ontstaan hier op Oudtshoorn het….
Oudtshoorn rugbyklub gee erkenning aan klubspelers
Sakekamergholfdag
Deur Higgo Jacobs Hein Victor en Hannes Smal het die Oudtshoorn Besig-heidskamer se gholfdag op Woensdag, 4 Oktober, met ’n telling van 47 punte gewen. Coenie Coetzee en Frans…
Vyf atlete van Oudtshoorn se Nedbank Atletiekklub neem deel aan Hartenbos Spar-lentewedloop
Louis, Marshall mik na top 10
Deur Higgo Jacobs TWEE belowende jong fietsryers van Oudtshoorn, Louis Visser en Marshall Hendricks, neem vanjaar van 15 tot 21 Oktober vir die eerste keer aan die Cape Pioneer Trek…
Atlete gemaan oor langer reistyd weens padwerke
Meiringspoort-naweek byna hier! DIE organiseerders van die jaarlikse Meiringspoort-wedlope oor 21,1 en 12,5 km wat volgende Saterdag (14 Oktober) plaasvind, het atlete gewaarsku om die padwerke tussen Oudtshoorn en De…