Spelers van Bridgton Rugbyklub vereer vir hul bydrae in 2017

Die Bridgton Rugbyklub, wat in die half-eindstryd van die SWD Premierliga uitgeval het, het Vrydagaand sy prysuitde- ling in die Protea Volkskerkhotel in Bridgton gehou. Die heelagter Bradwin Wanies (links) is as die klub se Sportman van die Jaar aangewys. Hy het ook die trofees vir die Spelers se Speler van die Jaar, die Beste Agterspeler en meeste drieë gedruk ontvang. Regs is Shirley Ewerts, sekretaresse van die klub wat as Administrateur van die Jaar aangewys is. Foto’s: Wyndham Ewerts

Die Bridgton Rugbyklub, wat in die half-eindstryd van die SWD Premierliga uitgeval het, het Vrydagaand sy prysuitdeling in die Protea Volkskerkhotel in Bridgton gehou. Die heelagter Bradwin Wanies (bo) is as die klub se Sportman van die Jaar aangewys. Hy het ook die trofees vir die Spelers se Speler van die Jaar, die Beste Agterspeler en meeste drieë gedruk ontvang. Onder is Shirley Ewerts, sekretaresse van die klub wat as Administrateur van die Jaar aangewys is. Foto’s: Wyndham Ewerts

12 Shirley

Keith Meyer (agter links), hoofafrigter van die Bridgton Rugbyklub, by spelers wat vereer is vir hul bydrae die afgelope rugbyseisoen. Voor van links is Altheano Matolla (C-span se Voorspeler en Speler van die Jaar), Jeavandre Kiewiets (B-span se Voorspeler van die Jaar), Duzill Avontuur (B-span se Agterspeler van die Jaar). Agter van links saam met Meyer is Blaine James (B-span se Speler en Junior Sportman van die Jaar), Bradwin Wanies (sien foto bo), Jolyn Saptou (A-span se Speler van die Jaar) en Jan Rollison (voorsitter).