Sport

Groot meestersatletiek op Oudtshoorn

Deur Higgo Jacobs DIE SWD Meestersatletiekkampioenkap tesame met ’n talentidentifiseringsbyeenkoms vind môre en Saterdag op die De Jagerstadion op Oudtshoorn plaas. Die provinsies wat saam met SWD aan dié toernooi deelneem,…

Lees Verder

Horowitz wen gholf op uittel

Deur Higgo Jacobs Ockie Horowitz het Saterdag die Vryburger Gholfdag in individuele stableford-formaat met ’n telling van 41 punte gewen. Johan Cornelissen, ook met 41 punte, was op ’n uittel…


Fokus op padveiligheid

DIE jaarlikse padwedloop en pretstap om atlete en ander padgebruikers van padveiligheid bewus te maak, vind plaas op Dinsdag, 7 November. Die wedloop begin om 18:00 op die hoek van Jan…


Gees van kameraderie!

Deur Schalk le Roux ’N GOEIE gees van kameraderie ondanks straw-we mededinging en ’n uitdagende roete was weer eens kenmerkend van vanjaar se Cape Pioneer Trek wat Saterdag in Baron van Reedestraat…


Europese wen vir Erik van Rooyen

Deur Ilze-Mari Gründling DIE 27-jarige Erik van Rooyen, ’n oud-leerder van die Hoërskool Oudtshoorn, het Sondag die Hainan Ope in China gewen en daarmee sy Europese toerstatus vier 2018 verseker….


Nuwe tweekampbestuur

SWD Tweekamp het Dinsdag by sy jaarvergadering ’n nuwe bestuur gekies en indringende besluite geneem om die sport te laat groei. Die nuwe bestuur het ’n verjon­g­ingskuur ondergaan met Stephnie…



3000 neem deel aan wedlope deur Poort

  Deur Higgo Jacobs SOWAT 3000 atlete van regoor die land het Saterdagoggend aangetree vir die Meiringspoort-padwedlope oor 20,1km en 12,5km wat in die poort begin en op De Rust eindig….


Gholfspelers dreun mekaar op

Deur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Gholfklub se individuele stableford Saterdag is deur Chris Odendaal met ’n telling van 39 punte gewen. Colin Swigelaar (38) was tweede gevolg deur Rudi Mortlock, Carl…