Sport



Deur grotte, oor berge en deur dale

• Dryland Traverse-veldloop begin DIE Dryland Traverse Multiskof-veldwedloop begin laatmiddag (Donderdag) om 16:30 met ’n proloog waarvan die eerste gedeelte deur die wêreldbekende Kango Grotte lei. Die proloog eindig by De…


Johann wen twee goues

Deur Higgo Jacobs Johann Coetzer, meesteratleet van Oudtshoorn, het Saterdag tydens die SWD Meestersatletiekkampioenskap in die De Jagerstadion twee goue en twee silwer medaljes ingepalm vir sy prestasies in die…


Nog een Vleisdag oor

Deur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Gholfklub se vleisgholfdag is deur ’n besoeker, S Marthinus met ’n telling van 42 punte gewen. Nog ’n besoeker, F Hendriks, was tweede met 40…


Western Hope wen taai stryd

Deur Wyndham Ewerts DIE Western Hope-krieketspan het Pacaltsdorp United Saterdag op Pacaltsdorp in ’n SWD Premierliga-wedstryd met 6 lopies gewen. Die wedstryd wat om 10:00 moes begin, het twee uur…



Pro Stars klop Warriors

Deur Garnett Wicomb Pro Stars van 15de Laan, Bridgton, het Sondag Oudtshoorn se Top 8 Premierliga (OPL) gewen deur Neppon Warriors van Riemvasmaak in ’n naelbyt-eindstryd op Aurial Kollege se…