Sport



Twee Wesbanktennisspanne aan wenkant

Vroue wen Deur Garnett Wicomb DIE A-vrouespan en die B-mansspan van die Wesbank Tennisklub het Saterdag hul onderskeie wed-stryde in die Eden Tennisverening se liga in Wesbank oortuigend gewen. Die…


Straatmylreeks om die draai

Prysgeld van altesame R95000 op die spel OP Saterdag, 16 Desember, behoort Baron van Reedestraat op Oudtshoorn aan van ons land se voorste langasemblitse wat aan die Bestmed Klein Karoostraatmyl in…


Twaalf spanne by eerste Big Bird-muurbaltoernooi

Deur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Muurbalklub het Saterdag die eerste Big Bird Dubbelstoernooi aangebied waar-aan twaalf spanne deelgeneem het. Daar was spanne van Graaff-Reinet, George, Groot Brak en Oudtshoorn. Daar was…


Twee dansers skitter in Londen

Deur Ilze-Mari Gründling DIE jong danspaar van die Eurythmic School of Dancing op Oudtshoorn wat in Oktober aan die International 10 Dance Championship in bal- en Latynse danse in Londen…


Stars bo aan punteleer

Deur Wyndham Ewerts DIE eerste krieketspan van Union Stars het Saterdag op Loeriepark in Knysna vir Pirates oortuigend met 90 lopies in ’n SWD Premierligawedstryd geklop. Met dié oorwinning het…