Sport

Gimnastiek bring kindervreugde

Deur Wyndham Ewerts Die Akademie vir Tuimel & Trampolien rig tans die kinders van die Oudtshoorn Lighuis se Storie-en-Dramaklub gratis by die plaaslike Drilsaal af. Die gimnastiekoefeninge vind plaas op…

Lees Verder

Oudtshoorn vereer sy sportsterre

Deur Higgo Jacobs “EK is trots daarop dat die Oudtshoorn munisipaliteit vanaand Oudtshoorn se sportsterre op ’n besonderse wyse kan vereer vir hul prestasie die afgelope jaar,” het Colan Sylvester,…


Fietsryklub vereer topryers

Deur Liesel le Roux DIE Oudtshoorn Fietsryklub se Sportman van die Jaar en Sportvrou van die Jaar is Phillo Verlaat en Fienie Barnard. Barnard was vanjaar die Suid-Afrikaanse kampioen vroue…


Stander, Aries wen

Deur Higgo Jacobs DIE baie geslaagde Oudtshoorn Burgemeestersgholfdag Saterdag is deur Jacobus Aries en Louis Stander met ’n telling van 83 punte gewen. F Abrahams en A Theunissen (79 punte)…




Booi verbeter Parkrun-tyd!

Deur Garnett Wicomb BOOI SALMAN het Saterdag vir die tweede agtereenvolgende week die Oudtshoorn Parksrun by Surval Olive Estate gewen. Dié keer vinniger as die vorige week met ’n tyd…



Twaalf ry vinniger!

Deur Ilze-Mari Gründling TWAALF fietsryers van Oudtshoorn het die afgelope naweek gewys hulle het murg in hul pype deur die derde keer ’n jaarlikse wedren oor 202km te voltooi en…