Sport

Van Coller wen drie WP-titels

Deur Garnett Wicomb CHRISTINE van Coller van die Wesbank Tennisklub het die afgelope naweek in Kaapstad drie titels in die 2018 Westelike Provinsie Seniors Tennistoernooi gewen. Van Coller het in…

Lees Verder

Sewe provinsies kom na tweekamp

Deur Higgo Jacobs Sewe provinsies, die WP, Boland, SWD, OP, Vrystaat, Grens en Griekwas, se tweekampatlete sak volgende Saterdag, (3 Februarie) op Oudtshoorn toe vir die interprovinsiale Highgate-tweekampbyeenkoms wat deur…


Boks wen stableford

Daniël Boks het Saterdag Oudtshoorn Gholf-klub se individuele stableford met ’n telling van 40 punte gewen. Carl Hancke (39) was tweede gevolg deur Chris Smith (38), Francois Pretorius (37) en…


Novice-kampioen

Deur Higgo Jacobs Alewyn Hanekom is verlede week as die Oudtshoorn Rolbalklub se novice-kampioen ge-kroon nadat hy vir Ben du Preez in die eindrondte geklop het. Rolbalspelers wat drie jaar…


Salman wen 143ste Oudtshoorn Parkrun

Deur Garnett Wicomb BOOI Salman het Saterdag die 143ste Oudtshoorn Parkrun by Surval Olive Estate met ’n vinnige tyd van 18 min gewen. Die haastige Salman was al in talle…




Rekordgetal deelnemers kom hul staal wys!

• Weer tyd vir uitmergelende Attakwas! Deur Schalk le Roux VANJAAR se Attakwas Extreme Bergfietsbyeen-koms wat Saterdag tussen Oudtshoorn en Groot Brakrivier plaasvind, het die meeste deelnemers nog gelok, naamlik 1…


Kellerprinz wen Top 8 Vlakkiekrieket

Deur Garnett Wicomb DIE Kellerprinz-krieketspan is 2017 se Top 8 Vlakkiekrieketkampioen nadat hulle Hungry Lions oortuigend verslaan het in die eindstryd Sondag op die oop stuk grond regoor die ou…


SWD Premierliga skop weer af

Deur Higgo Jacobs DIE SWD Premierliga skop die naweek weer af met verskeie spanne van Oudtshoorn wat Saterdag en Sondag in aksie sal wees. Union Stars voorloper in die liga, speel…