Sport


Ryers wil SA’s weer hier hê!

DIE SA Padfiets- en tydtoetskampioenskap wat Sondag op Oudtshoorn ten einde geloop het, het glad sonder enige negatiewe voorvalle verloop en was ’n groot sukses, sê Corné Bence, voorsitter van die…




Eerste sakekamergholfdae agter die rug

Deur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Besigheidskamer se eerste gholf-dag van 2018 op Woensdag, 7 Februarie, op die plaaslike baan is gewen deur Lollies van Rensburg en Etienne Roos met ’n telling…


Wesbank wen taai stryd teen NMU

Deur Garnett Wicomb Die Wesbank Tennisklub het Saterdag op sy tuisbaan in ’n taai wedstryd in die gemengde liga van die Eden Tennisvereniging net-net die span van die Nelson Mandela…


Sewe voëltjies en ’n arend!

Deur Higgo Jacobs Llewellyn Rheeder was Saterdag goed op stryk toe hy met ’n telling van 43 punte van ’n 1-voorgee af Oudtshoorn Gholfklub se individuele stableford-kompetisie gewen het. Hy…