Die SWD se rugbyligas is weer ophande!

Bridgton Rugbyklub het Saterdag ’n opwarmings-wedstryd teen Progress op Outeniquapark op George gespeel. Op die foto keer twee spelers van Progress die Bridgton-vleuel Charlton Ewerts, met die bal onder, voor. Bridgton speel Saterdag nog ’n opwarmingswedstryd teen Blanco. Volgens Jerome Jantjies, afrigter van Bridgton, gee die opwarmingswedstryde hom die geleentheid om die spelers deur te kyk en die sterkste span moontlik saam te stel.           Foto: Ebenezer Titus