Elf eerders van die Laerskool Wesbank is gekies vir die Eden-tennisspan wat van 9 tot 11 Maart aan die Synergy Toernooi in Kaapstad gaan deelneem. Voor van links is Liane Jansen van Vuuren, Nika Potgieter, Ella Rossouw, Francis Beukes en Jodi Potgieter, en agter van links Waldo Cloete (skoolhoof), Rouxlé van der Westhuizen, Xander Pienaar, Roux Delport en Anandi de Waal.

Lara Rossouw (links), Lana Delport (middel) en Elmé Spies van die Laerskool Wesbank wat vir die Eden o.10-tennisspan gekies is.