Sport

Ockie wen houespel

Deur Higgo Jacobs Ockie Horowitz het Saterdag afd A van die Oudtshoorn Gholfklub se maandelikse houespel gewen met ’n telling van 71 houe. Hy was ook die algehele wenner van…

Lees Verder

Oud-spelers en amptenare byeen

’N BELANGRIKE vergadering van oud-SWD- rugbyspelers en -amptenare word op Donderdag 1 Maart by Bridgton Senior Sekondêr gehou. Volgens Danie Murray word alle voormalige spelers en amptenare bo die ouderdom…


Francois wen weer!

FRANCOIS Maquassa (Nedbank SWD) het Saterdag die 148ste Oudtshoorn Parkrun by Surval in 17 min 41 sek gewen. Hanru Storm (15) was die eerste junior oor die wenstreep in 21:10….



Meer as 2000 langasems sak op Oudtshoorn toe!

Deur Higgo Jacobs MEER as 2000 langasems, 500 meer as verlede jaar, het ingeskryf vir Saterdag se 40ste Kangomarathon en -halfmarathon wat deur die Oudtshoorn Infanterieskool aangebied word. Die marathon…


Besoeker raap vleis op!

Deur Higgo Jacobs ’N BESOEKER van Bellville, De Waal Marais, het Saterdag Oudtshoorn Gholfklub se maandelikse vleisdagkompetisie met 43 punte gewen. Wat sy oorwinning merkwaardig maak is dat hy maar…



Krieketafrigting

Deur Higgo Jacobs Krieket SWD se eerste krieketafrigtingskonferensie vind môre (Vrydag) op die Rec plaas. Die doel hiervan is om krieketafrigters met die nuutste kennis, vaardighede en inligting oor ver-skeie…