Sport

Oudtshoorn ryg drieë in

Die Oudtshoorn Rugbyklub het Saterdag met skitterende hardlooprugby gewys dat hulle nie ligtelik opgeneem kan word in die SWD Presidentsliga wat die naweek afskop nie. Die span het in ’n…

Lees Verder

Groot rolbal op Oudtshoorn

Deur Higgo Jacobs ALTESAME 160 vrouerolbalspelers vanoor die hele land neem van Maandag tot Vrydag (12 – 16 Maart) op die Oudtshoorn Rolbalklub se ba-ne aan die Interdistrikte Ope Vrouetoernooi…


Reuse-oorwinning!

DIE o.15-krieketspan van Langenhoven Gimnasium het Saterdag op die Gimmies se velde die Hoërskool Sentraal van Beaufort-Wes in ’n SWD Superskoleligawedstryd met ’n allemintige 441 lopies verslaan. Gimmies het eerste…


Rudi wen op uittel

Deur Higgo Jacobs Vier spelers het Saterdag op die Oudtshoorn Gholfbaan met tellings van 39 punte geëindig in die individuele stableford. Rudi Mortlock het op ’n uittel gewen. George Fourie…


Plaatjies laat waai

Deur Higgo Jacobs DIE bekende langasem van Oudts-hoorn, Ettiene Plaatjies, het ons dorp se naam hoog gehou by die Infante­rieskool Kango Marathon wat Saterdag plaasgevind het. Plaatjies, ’n toegangsbeheerbe-ampte by Watson…




Groot toutrek by Vaardigheidskool

Deur Higgo Jacobs die Oudtshoorn Vaardigheidskool se sportterrein in Albertstraat gaan Saterdag weer ’n miernes van bedrywighede wees deurdat die skool die Timbercity Eden Toutrekbyeenkoms daar aanbied. Van die skole…


Obus moker 130 lopies!

DIE 130 lopies wat Obus Pienaar, Union Stars en die SWD se sterkolwer Sondag teen Harlequins Magte geslaan het, was die hoogtepunt van die naweek se SWD Premierliga-aksie. Union Stars het…