Drie jong Oudtshoorniete wat by die Hoër Landbouskool Oakdale skoolgaan, is opgeneem in die Eden Atletiekspan wat aan die Wes-Kaapse Atletiekkampioenskap gaan deelneem. Hulle is van links James Jonker, Morné Els en Keagan Cornelius, wat met ’n tyd van 56,9 sek in die 400 m seuns o.14 ’n goue medalje by die Eden Atletiekkampioenskap gewen het. Foto geredigeer