Sport

2de Ostrich Crawl tydens die KKNK

Deur Higgo Jacobs DIE tweede Ostrich Crawl & MTB Challenge vind vanjaar op Saterdag, 31 Maart, op en om Oudts-hoorn plaas as deel van die KKNK. Daar is egter vanjaar…


Collegians klop Uniondale in taai stryd

Collegians se eerste rugbyspan het Saterdag die span van Uniondale op Uniondale met 24-18 geklop, nadat hulle rustyd 13-5 voorgeloop het. Dit is Collegians se tweede oorwinning vir die seisoen…



Bridgton spring op hoë noot weg!

Deur Wyndham Ewerts DIE Bridgton Rugbyklub se eerste span het die Maori’s van George Saterdag gemaklik met 34-20 verslaan in ’n SWD Premierligawedstryd op die Bridgton Sportgronde. Bridgton se eerste punte…


Vrouetoernooi vind groot byval

Deur Higgo Jacobs DIE Interdistrikte Vrouerolbalkampioenskap van Maandag tot Vrydag, 12 tot 16 Maart, by die Oudtshoorn Rolbalklub het van oraloor lof ontvang. Altesame 160 vroue van regoor die land…





Ongeregistreerde wen 151ste Parkrun

Deur Garnett Wicomb ’N ONGEREGISTREERDE hardloper was Saterdag eerste oor die eindstreep in die 151ste Oudts­hoorn Parkrun by die Surval Olyflandgoed. 75 hardlopers en stappers het aan dié Parkrun deelgeneem….