Union Stars klop George met 2 paaltjies

Leroi Bredenkamp, nommer 4-kolwer van Union Stars se eerste krieketspan moker die bal tydens sy span se wedstryd Sondag op die Bridgton Sportgronde teen George. Union Stars het die wedstryd met twee paaltjies gewen. George het eerste gekolf en 146 lopies vir 10 paaltjies op die telbord geplaas. Breyton Arries het puik geboul. Hy het 4 paaltjies laat kantel en 38 lopies afgestaan. Union Stars het hierna die wenteiken verbygesteek met nog twee paaltjies staande. Bredenkamp was sy span se top-kolwer met 44 lopies. Foto's: Ebenezer Titus

Leroi Bredenkamp, nommer 4-kolwer van Union Stars se eerste krieketspan moker die bal tydens sy span se wedstryd Sondag op die Bridgton Sportgronde teen George. Union Stars het die wedstryd met twee paaltjies gewen. George het eerste gekolf en 146 lopies vir 10 paaltjies op die telbord geplaas. Breyton Arries het puik geboul. Hy het 4 paaltjies laat kantel en 38 lopies afgestaan. Union Stars het hierna die wenteiken verbygesteek met nog twee paaltjies staande. Bredenkamp was sy span se top-kolwer met 44 lopies. Foto’s: Ebenezer Titus

12 UStarsVsGeorge2