Sport


Sarel kraai koning met 43

Deur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Gholfklub se individuele stableford-gholfdag Saterdag (7 April) is gewen deur Sarel Fick met ’n telling van 43 punte. Jurgens Burger (sr) was tweede met 41 punte…




Union Stars dra weer die kroon!

Deur Higgo Jacobs DIE Union Stars Krieketklub het weer ’n uitsonderlike krieketseisoen beleef! Die klub se A-span het die SWD Premierliga gewen en die B-span die Reserweliga. Die A-span het Sondag…


Collegians klop All Blacks

Deur Higgo Jacobs DIE A-span van Collegians het Saterdag vir All Blacks A met 24-9 ge-klop in ’n taai SWD Presidentsliga- wedstryd op die Bridgton Sportgronde. Die rustydtelling was 21-9. Collegians…


Arries wen vleis

Deur Higgo Jacobs Jacobus Arries het Saterdag met ’n wentelling van 43 punte vir hom ’n groot pak vleis losgeslaan in die maandelikse vleisgholfdag van die Oudtshoorn Gholfklub. Sarel Fick…