Dié vyf Oudtshoorniete wat lid is van Grebe’s Skopboksklub, is gekies om aan die WAKO Turkey Open Kickboxing Championships van 3 tot 10 April in Kunda / Antalay te gaan deelneem! Hulle is van links JD Glinister, Megan Grebe, Ranger Grebe, Jacquine Strydom en Thomas Bell. Foto verskaf