Spring Roses verras

Morné Basie van Spring Roses A breek met die bal in Vrydagaand se wed-stryd teen Oudts-hoorn Rugbyklub se A-span op die Bridgton Sportgronde (Plate). Spring Roses het met 27- 26 gewen. Hoewel Oudtshoorn se voorspelers die oorhand gehad het in die vaste fasette van die spel, het Spring Roses se vlugvoetige agterspelers die knoop  vir hul span deurgehaak met goeie agterlynbewegings. Foto: Ebenezer Titus