All Blacks klop Uniondale
Deur Wyndham Ewerts DIE All Blacks Rugbyklub se A-span het Uniondale United Saterdag oortuigend met 34-11 geklop in ’n SWD Presidents-ligawedstryd op die Plate (Bridgton Sportgronde). Die wedstryd was ’n…
Lees VerderDeur Wyndham Ewerts DIE All Blacks Rugbyklub se A-span het Uniondale United Saterdag oortuigend met 34-11 geklop in ’n SWD Presidents-ligawedstryd op die Plate (Bridgton Sportgronde). Die wedstryd was ’n…
Lees VerderDIE naaswenners van verlede jaar se Karoostreek- liga, Adias Rugbyklub van Volmoed, het Saterdag in sy tweede wedstryd van die seisoen vir Haarlem met 39-15 geklop. Die rustyd telling was…
’n Tjek van R2095000 is Dinsdag op Riversdal deur min Anroux Ma-rais van die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport aan die Eden Sportraad ten bate van 36 sport-federasies oorhandig….
Deur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Besigheidskamer se maandelikse geborgde gholfdag op Woensdag,11 April, is gewen deur Noël Dreyer en André Plaatjies met ’n telling van 49 punte. Ockie Horowitz en Chris…
Deur Wyndham Ewerts DIE Dragons Dominoklub het Son-dag die eindstryd van die Oudtshoorn Domino Unie se eerste somerliga in die Protea Volksentrum gewen. Hulle het Lazers in die eindstryd van die…
Deur Liesel le Roux OUDTSHOORN sal in 2020 weer die gasheer van ’n groot nasionale sportbyeenkoms wees nadat die SA Tweekampkampioenskap vir 2020 pas aan Oudtshoorn toegeken is! Oudtshoorn was…
Deur Higgo Jacobs Dertien atlete van die Oudtshoorn Amateur Atletiekklub het die Old Mutual Two Oceans Halfmarathon of Ultrawedloop oor 56 km in die Kaapse Skiereiland Saterdag, 31 Maart, voltooi….