Sport

Rangers steeds onoorwonne

Deur Garnett Wicomb DIE eerste rugbyspan van Dysselsdorp Rangers het Saterdag in die SWD Karoostreekliga die span van Korrektiewe Dienste op Oudtshoorn met 32-24 geklop om sy onoorwonne status te behou….

Lees Verder




Rangers hou blink kant bo

DIE rugbyspan van Dysselsdorp Ran- gers het Saterdag sy onoorwonne status in die Karoostreekliga behou deur in ’n wegwedstryd vir Glen Roses op Avontuur met 33-9 te klop. Dysselsdorp, wat…



Naas Beets kom wen stableford

Deur Higgo Jacobs Naas Beets, ’n ou bekende op Oudtshoorn se gholfbaan, het Saterdag na ’n lang afwesigheid die stablefordkompetisie met ’n telling van 41 punte gewen. Morné Tome, ook…