Sport

Oudtshoorn kry pak

Deur Wyndham Ewerts DIE Prins Albert Rugbyklub se A-span het Sondag in ’n SWD Karoo-streekligawedstryd  die A-span van Oudtshoorn Rugbyklub  met 26-14 geklop in ’n wedstryd wat op SuperSport gebeeldsend is….

Lees Verder

Louis jr wen

Deur Higgo Jacobs Louis Fourie jr het afd A van die San-lam/Cansa Gholfdag Saterdag op die Oudtshoorn Gholfbaan met ’n telling van 40 punte gewen. Reinhardt van Coller, ook met…


Inskrywings vir Meiringspoort open

Deur Higgo Jacobs inskrywings vir die gewilde Meiringspoort-wedlope oor 21,1 km en 12,5 km wat vanjaar op Saterdag, 13 Oktober, by De Rust plaasvind, open reeds Saterdag (26 Mei) om…


Greens wen Parkrun 161 in beste tyd

Deur Garnett Wicomb DIE 161ste Oudtshoorn Parkrun by die Surval Olyflandgoed is Saterdag deur Greens Groenewald gewen in ’n persoonlike beste tyd van 19 min 20 sek. Bert Verlinde, wat…



Larry Paulse ryg die punte in!

Larry Paulse, skrumskakel van All Blacks se A-span, druk Saterdagmiddag ’n drie tydens sy span se wedstryd teen die Oudtshoorn Rugbyklub se A-span op die Oudtshoorn Sportgronde (Rec). All Blacks…


Collegians klop Harlequins

Deur Higgo Jacobs Collegians het Saterdag in ’n SWD Presidentsligawedstryd op die weermagvelde in Parkstraat, Oudtshoorn, vir Harlequins met 29-10 geklop. Collegians was reeds rustyd 10-0 voor. Dié derbystryd is…




Steeds onoorwonne

DIE rugbyspan van Dysselsdorp Rangers het Saterdag sy onoorwonne status in die SWD Karoo-streekliga behou deur 19-19 gelykop te speel teen Swings van Haarlem. Rangers was rustyd met 7-6 voor….