Tiener is klub se ope-kampioen
Deur Higgo Jacobs ’N 17-JARIGE gholfspeler van Fancourt Country Club op George, Ben van Wyk, is Sondag gekroon as die ope-kampioen van Oudtshoorn Gholfklub. Sy telling oor 36 putjies was 138…
Lees VerderDeur Higgo Jacobs ’N 17-JARIGE gholfspeler van Fancourt Country Club op George, Ben van Wyk, is Sondag gekroon as die ope-kampioen van Oudtshoorn Gholfklub. Sy telling oor 36 putjies was 138…
Lees VerderAfrika-streekkaratekampioenskap Deur Wyndham Ewerts Lleythan Smith (15), ’n Protea-karateka van Oudtshoorn, het ’n silwer medalje in die kumuti-gevegstyl gewen by die Afrika-Unie Sport-raad se streek 5-karatekampioenskap wat in Mei in…
Deur Garnett Wicomb DIE 82-jarige Daniel Moelich het verlede Saterdag by die 163ste Park-run by Surval Olyflandgoed naby Oudtshoorn by die plaaslike klub aangesluit. Dit was Moelich se 100ste amptelike…
TWEE Oudtshooniete, Junita van Zyl en haar seun Leras, het op Vrydag, 11 Mei, uitstekend gevaar by die SA Ope Jaggeweerskiet op Volksrust, Mpumalanga. Junita het die goue medalje losgeskiet…
Deur Garnett Wicomb MARK Andrianatos het Saterdag se 162ste Oudtshoorn Parkrun in 18 min 45 sek gewen. Dit was sy derde Parkrun maar sy eerste een op Oudtshoorn. Henry Carstens…