Sport


Oudtshoorn is gereed!

Suid-Afrikaanse Trompoppiekampioenskap Deur Liesel le Roux OUDTSHOORN is gereed om Suid-Afrika se top-trompoppiespanne, hul spanbestuurders, afrigters en familielede by vanjaar se nasionale trompoppiekampioenskap op die dorp te ontvang! Dit is die…


Thysse se duiwe vlieg 19 plekke los

Deur Higgo Jacobs Willie en Suyen Thysse se wedvlugduiwe het Saterdag die Oudtshoorn Duiweklub se twee wedvlugte vanaf Victoria-Wes oor 255km oorheers. Hulle het eerste plekke in die ope-afdeling sowel…


Reinhard palm pak vleis in!

Deur Higgo Jacobs Reinhard van Coller het Saterdag die Oudtshoorn Gholfklub se maandelikse vleisgholfdag met ’n telling van 41 punte gewen. Chris Smith (40 punte) was tweede. Pietie Mooney en…


Collegians wen in die doodsnikke

Deur Wyndham Ewerts DIE A-span van Collegians Rugbyklub het Saterdag in ’n SWD Presidentsligawedstryd op die Bridgton Sportgronde Uniondale United A in die doodsnikke van die wedstryd met 18-17  gewen. Aan…


SA kleure vir Burger en Hendricus

Deur Angelique Erasmus TWEE renjaers van Oudtshoorn, Burger van der Westhuizen en Hendricus Botha, het SA kleure in motorsport verwerf. Dit is Van der Westhuizen se eerste keer en Botha,…


Plaaslike spanne vaar goed op rugbyveld

Deur Wyndham Ewerts DIE afgelope naweek is weereens kwaai meege-ding op die rugbyveld. Hier volg die uitslae van ’n aantal spanne van Oudtshoorn en die Klein Karoo. • In ’n SWD…


Dysselsdorp se agtste oorwinning!

DIE A-span van Dysselsdorp Rangers het Saterdag sy agtste oorwinning in die SWD Karoostreek-liga  behaal deur in ’n wegwedstryd vir Young Leaves op Waboomskraal met 36-7 te klop. Dysselsdorp was rustyd…