Polisiehoogte dring deur tot halfeindstryd

Die sokkerspan van Polisiehoogte het op Jeugdag aan ’n sok-kertoernooi op Lategansvlei deelgeneem en tot die halfeind-stryd deurgedring. Die span het in sy eerste wedstryd gelykop gespeel en die tweede met 1-0 gewen. Die halfeind-stryde en eindstryd vind Saterdag plaas. Saam met die span is die afrigter, Jason Muller (links) en spanbestuurder, Phillip Seroux (regs).

Die sokkerspan van Polisiehoogte het op Jeugdag aan ’n sokkertoernooi op Lategansvlei deelgeneem en tot die halfeindstryd deurgedring. Die span het in sy eerste wedstryd gelykop gespeel en die tweede met 1-0 gewen. Die halfeind-stryde en eindstryd vind Saterdag plaas. Saam met die span is die afrigter, Jason Muller (links) en spanbestuurder, Phillip Seroux (regs).