Sport
Fourie wen met drie gholfstokke
Deur Higgo Jacobs Louis Fourie sr het Saterdag die Oudtshoorn Gholfklub se gholfdag waarin spelers slegs drie stokke van hul keuse plus ’n setstok in hul gholfsakke mag gedra het,…
• Supersport Rugby: Eindstryd op Plate
Deur Liesel le Roux DIE eindstryd van 2018 se nasionale SuperSport Rugbyliga vind op Sondag, 15 Julie, op die Bridgton Sportgronde (Plate) op Oudtshoorn plaas. Die besluit van Supersport om…
All Blacks bly op wenpad
Deur Wyndham Ewerts ALL BLACKS se A-span het Saterdag op die Bridgton Sportgronde vir Collegians met 41-22 geklop. Collegians het goed begin met sy haastige vleuel, Marshall Fortuin, wat die…
Rangers vermorsel Glen Roses
DIE A-span van Dysselsdorp Ran-gers het Saterdag vir Glen Roses van Avontuur met 96-12 vermorsel in ’n SWD Karoostreekligawedstryd op Dysselsdorp. Die rustydtelling was 49 – 0. Rangers het in die…
Jong fietsryers van oraloor by Sportfees
All Blacks klop Willowmore
Deur Wyndham Ewerts DIE begeesterde A-span van All Blacks het Saterdag in ’n opwindende wedstryd in die SWD Presidents-liga (Karoo) vir Willowmore United op die Bridgton Sportgronde met 29-23 geklop….
Matthews wen houespel
Deur Higgo Jacobs Garth Matthews het Saterdag die Oudts-hoorn Gholfklub se maandelikse houespel met ’n netto-telling van 68 houe gewen. Hy het ook afdeling B gewen. Desmond Malgas was algeheel…
50ste Parkrun by die Surval Olyflandgoed
Thysse-duiwe weer eerste
Deur Higgo Jacobs DIE wedvlugduiwe van Willie en Suyen Thysse van die Oudtshoorn Duiweklub het weer soos verlede week eerste plekke behaal in die twee wedvlugte vanaf Victoria-Wes. Hul duiwe het…