Bo: Aksie tydens Dinsdag se fietsrybyeenkoms in Bridgton wat deel vorm van die Oudtshoorn Jeugfees. Foto: Ebenezer Titus
Onder: By die opening Maandagoggend van die jeugfietsryfees wat deel van die Oudtshoorn Sportfees vorm, was van links Peter Daniels, fietsrykommentator, Corné Bence, president en afrigter van Eden Fietsry, Anru Marais, Wes-Kaapse minister van kultuursake en sport, en Colan Sylvester, burgemeester van die Groter Oudtshoorn. Die opening was by Highgate buite Oudtshoorn. Sowat 263 jong fietsryers van oral in Suid-Afrika neem vandeesweek aan ’n verskeidenheid items deel. (Foto verskaf.)
