Sport

Skillie wen met telling van 39 punte

Deur Higgo Jacobs Skillie Pretorius het Saterdag die Oudts-hoorn Gholfklub se individuele stableford-gholf-dag met ’n telling van 39 punte gewen en in die proses sy seun, Pieter, met ’n enkele…


Dysselsdorp klop Korrektiewe Dienste

Deur Garnett Wicomb RANGERS, rugbyspan van Dysselsdorp, het Saterdag in ’n SWD Karoo-streekliga vir Korrektiewe Dienste met 31-19 geklop en daarmee sy tiende sege van die seisoen behaal. Korrektiewe Dienste het…


De Jager-duiwe vlieg 12 plekke los

Deur Higgo Jacobs Johan de Jager se wedvlugduiwe het Saterdag die bordjies verhang toe hulle altesame twaalf plekke losgevlieg het in die twee wedvlugte vanaf Hanover oor ’n afstand van…


Sportbrokkies

RUGBY: Bridgton Rugbyklub se A-span het Saterdag op George vir Blanco in ’n SWD Premierligawed-stryd met 28-23 geklop. Bridgton se drieë is gedruk deur Bradwin Wanies (heelagter), Alrich Daniels (vleuel)…


Thysse-duiwe weer voor

Deur Higgo Jacobs Willie en Suyen Thysse se duiwe het Saterdag weer so gemaak toe hulle in Oudtshoorn Duiwe-klub se twee wedvlugte vanaf Richmond eerste geëindig het in die ope-afdeling…


Moonlight wen

Deur Higgo Jacobs DIE Moonlight Sokkerklub was Saterdag die wenner van die uitklopwedstryde wat as deel van die Oudtshoorn Sportfees op Dysselsdorp aangebied is. Die deelnemende klubs was Oriented Birds…


Vakansieprogram vir leerders

Deur Wyndham Ewerts DIE Wes-Kaapse Departement van kultuursake en sport bied tydens die Junie-skolevakansie ’n vakansieprogram vir leerders van die Groter Oudtshoorn aan. Die eerste gedeelte van die program is…


Eden vereer weer sportlui

DIE Eden Sportraad se sporttoekkennings vir 2018 vind op Vrydagaand, 27 Julie, in Oudtshoorn plaas en belowe om weer eens ’n glansgeleentheid te wees. Ashwin Willemse, oud-Springbok-rugbyspeler en sportkommentator, sal die…