Sport
Adias klop Rangers
Deur Wyndham Ewerts ADIAS Rugbyklub het Saterdag op die Oudtshoorn Sportgronde sy SWD Karooligawedstryd teen Dysseldorp Rangers met 24-20 gewen. Adias was rustyd met 14-10 voor. Albei spanne se ondersteuners…
Collegians looi Willowmore
Collegians A het Saterdag in ’n SWD Presidentsligawedstryd op die Bridgton Sportgonde vir Willowmore A met 29-07 geklop nadat hulle rus-tyd reeds met 12-0 voor was. Dit was ’n aanskoulike…
Vlakkiekrieket begin Sondag
Deur Wyndham Ewerts DIE derde plaaslike Vlakkiekriekettoernooi (Oudtshoorn T20 Ontwikkelingstoernooi) begin Sondag om 10:00 op die oop stuk grond agter Aurial College. Firestones Krieketklub, die verdedigende kampioen, het die toernooi in…
Truter haal uit en wys vir vleis
Deur Higgo Jacobs Niel Truter het Saterdag met goeie gholf die Oudtshoorn Gholfklub se maandelikse vleisgholfdag met ’n telling van 43 punte gewen. Piet Swanepoel (41 punte) was tweede, gevolg…
Eloff wen 3 tennistitels
Deur Garnett Wicomb THINUS Eloff is Wesbank Tennisklub mansenkelspelkampioen vir 2018 nadat hy die belowende jong Marcelle Petzer verlede Woensdag (18 Julie) in die eindstryd met 6-2, 6-3 geklop het….
Passievolle oorwinnaars!
Aksie op die Plate toe Pumas en Griekwas mekaar pak!
Meer as 10000 toeskouers het Sondag die Bridgton Sportstadion op Oudtshoorn volgepak vir onder meer die eindstryd van die SuperSport Uitdaagreeks tussen Pumas en Griekwas wat daar plaasgevind het. Bo…
Collegians terug op wenpad
Collegians se A-span is terug op die wenpad deurdat hulle Saterdag die Oudtshoorn Rugbyklub se A-span in ’n SWD Presidentsligawedstryd met 25-19 geklop het nadat hulle rustyd met 10-12 agter…
Elf in ’n ry vir Dysselsdorp
DIE A-span van Dysselsdorp Rangbers het Saterdag op sy tuisveld sy elfde oorwinning van die seisoen behaal deur Swings van Haarlem in ’n SWD Presidentsliawedstryd met 35-16 te klop. Rangers was…