Willie Thysse se duif haal R10000 op veiling
Deur Higgo Jacobs ’n Wedvlugduif wat deur Willie Thysse geteël is, het onlangs op die Knysnaveiling R10000 gehaal. Dit volg op die wedvlug vanaf Colesberg op Saterdag, 21 Julie. Thysse…
Lees VerderDeur Higgo Jacobs ’n Wedvlugduif wat deur Willie Thysse geteël is, het onlangs op die Knysnaveiling R10000 gehaal. Dit volg op die wedvlug vanaf Colesberg op Saterdag, 21 Julie. Thysse…
Lees VerderDeur Wyndham Ewerts ADIAS Rugbyklub het Saterdag op die Bridgton Sportgronde in sy laaste SWD Karoostreekligawedstryd van die seisoen vir Glen Roses ’n yslike pak slae gegee om te verseker…
Deur Wyndham Ewerts DIE Bridgton Rugbyklub se A-span het Saterdag op D’ Almeidastadion in Mosselbaai sy SWD Premierliga-wedstryd teen die Barbarians net-net met 25-22 gewen nadat die tuisspan met rustyd…
Deur Higgo Jacobs DIE Bridgton Senior Sekondêre Skool se gholfdag Saterdag op die Oudtshoorn Gholfbaan het meer as 100 spelers gelok. Die skoolhoof, Calvin Ellis, het tydens die prysuitdeling almal…
Deur Wyndham Ewerts All Blacks het Saterdag sy laaste SWD Presidentsligawedstryd van die seisoen teen Willowmore United met 31-20 gewen. Die wedstryd is op Willowmore beslis. Met dié oorwinning het…
Deur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Besigheidskamer se gholfdag op Woensdag, 1 Augustus, is deur Ockie Horowitz en Gary Hutchings met ’n telling van 48 punte gewen. Francois Verwey en Barries Grie-benouw…
Deur Garnett Wicomb Tarren Jullies was in 25 min 29 sek die eerste vrou oor die wenstreep in Saterdag se 172ste Oudtshoorn Parkrun by die Surval Olyflandgoed. Sy was algeheel…
Deur Liesel le Roux DIE Groter Oudtshoorn Munisipaliteit het in die 2017/2018-boekjaar digby R585000 se finansiële steun gegee vir die aanbied van toernooie sowel as 174 atlete uit die gemeenskap…
Deur Liesel le Roux SES Oudtshoorniete is Vrydagaand by die Eden Sportoekenningsonthaal vir 2018 as die wenners in hul afdelings aangewys, terwyl verskeie sportlui en sportadministrateurs ook vereer is vir…