Sport

Groot krieket op Rec

Deur Schalk le Roux DIE Oudtshoorn Sportgronde (Rec) is een van vier krieketvelde landwyd waar om die Afrika T20 Beker, aangebied deur Krieket Suid-Afrika, meegeding gaan word. Altesame twintig spanne, waaronder…


Yolandé vir SA Elitespan gekies

Deur Angelique Erasmus YOLANDé de Villiers, bergfietsryster van Oudts­hoorn, is gekies vir die SA Elitebergfiets­span wat van 14 tot 16 September aan die Berg­fiets-marathon Wêreldkam­pioenskap in Auronzo di Cadore in…


Spring Roses dring na kwarteindronde deur

Deur Wyndham Ewerts DIE eerste span van Spring Roses het Beaufort-Wes in ’n SWD Premierligawedstryd in Beaufort Saterdag met 68-34 verslaan om vir homself ’n plek in die uitspeelrondes van…


Heidelberg skuldig bevind

Deur Wyndham Ewerts DIE Heidelberg Rugbyklub is Dinsdag, 7 Augustus, op twee aanklagte kragtens die SWD Rugby se gedragskode vir spelers skuldig bevind. Die twee aanklagte spruit uit ’n voorval…


Bridgton wag vergeefs…

Deur Wyndham Ewerts DIE ondersteuners van die Bridgton Rugbyklub het Saterdag vergeefs by die Plate gewag vir Bridgton Rugbyklub om sy laaste SWD Premier­ligawedstryd van 2018 te speel. Die wedstryd moes egter…


Oud-Struisie in die kol

’N OUD-LEERDER van die Hoërskool Oudtshoorn, Jean-Jacques Bruwer (34), was een van die Wes-Kaap se beste skuts by die 2018 SA Gevegsgeweerkampioenskap vir gewapende magte by De Brug buite Bloemfontein….


Op hoë noot afgesluit

Collegians het sy laaste wedstryd in vanjaar se SWD Presidentsliga op ’n hoë noot afge-sluit deur Harlequins met 46-34 te klop. Collegians was rustyd met 19-17 voor. Vir die wenspan…


Rex wys slag met vleisdag

Deur Higgo Jacobs Clement Rex was Saterdag met 41 punte die wenner van Oudtshoorn Gholfklub se vleisgholfdag wat reeds in Januarie begin het en in Oktober vanjaar eindig. Rex loop…