Groenewald wen Parkrun 171
Deur Garnett Wicomb Greens Groenewald was die wenner van Saterdag se 171ste Oudtshoorn Parkrun in ’n tyd van 20 min 50 sek. Melvin Lukas was tweede in 21:21 en Christo…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb Greens Groenewald was die wenner van Saterdag se 171ste Oudtshoorn Parkrun in ’n tyd van 20 min 50 sek. Melvin Lukas was tweede in 21:21 en Christo…
Lees VerderSportlui van die Eden Distrik is Vrydagaand by die Die Eden Sporttoekenningsonthaal in die Oudtshoorn Burgersentrum vir hul sportprestasies vereer. Drie jong Oudtshoorniete (foto’s onder) het toppryse ontvang.
Deur Wyndham Ewerts DIE A-span van All Blacks het Saterdag in ’n SWD Presidentligawedstryd op die Bridgton Sportgronde die Oudtshoorn Rugbyklub met 24-10 geklop. Met dié oorwinning het All Blacks nou…
Deur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Gholfklub se 4- BBB Stableford-gholfdag Saterdag ten bate van ODIN (Oudts-hoorn Dogs In Need) is gewen deur Terry van Coller en Marius Wilken met ’n telling…
Collegians het Saterdag op die Bridgton Sportgronde (Plate) die span van Beaufort-Wes in ’n SWD Presidentsligawedstryd met 33-7 kafgedraf. Die rustydtelling was 12-7. Collegians het van meet af die span…
Deur Garnett Wicomb DEBRA HYDE van die Knysna Tennisklub en Garnett Wicomb van die Wesbank Tennisklub is tydens die algemene jaarvergadering van die Eden Tennisvereniging onbestrede tot voorsitter en vise-voorsitter…
Deur Higgo Jacobs DIE duiwe van Willie en Suyen Thysse het Saterdag weer voor ge-vlieg in die Oudtshoorn Duiweklub se twee wedvlugte vanaf Colesberg oor ’n afstand van 417 kilometer. Hul…
Deur Garnett Wicomb PATRICK Peters (51) van die Oudtshoorn Infanteriekool het met ’n vinnige tyd van 20 min 20 sek Saterdag se 170ste Oudtshoorn Parkrun by die Surval Olyflandgoed gewen….