Deur Garnett Wicomb
Greens Groenewald was die wenner van Saterdag se 171ste Oudtshoorn Parkrun in ’n tyd van 20 min 50 sek.
Melvin Lukas was tweede in 21:21 en Christo Niemand derde in 21:27. Volgende was Joaehenry Campher (21:27), Henry
Carstens (23:17), Linelle Groenewald (24:53), Jandre Stoman (24:17), Albertus Kennedy (24:38), Annemarie Erasmus (25:23),
Jaco Erasmus (26:16), Nthabiseng Modau ( 26:39) en Ilse Oliphant (26:42).
Linelle Groenewald was weer die eerste vrou by die eindpunt.