Laerskool wesbank leerder presteer in die SA-Skaakstatebondspele

Kobus Geyser wat as deel van die SA span in Junie aan die Skaakstatebondspele in New Dehli, Indië, deelgeneem het. Dit is ’n uitsonderlike prestasie om aan dié geleentheid te kon deelneem! Hy is ’n leerder van die Laerskool Wesbank.