Twee Protea-veerpyltjiespelers van Oudtshoorn wen goud
07/26/2018
Twee Protea-veerpyltjiespelers van Oudtshoorn, Annalize Nel (links) en Stephan Swanepoel, het albei goue medaljes gewen by die SA Veerpyltjiekampioenskap wat van 9 Julie in Johannesburg plaasgevind het. (Foto verskaf.)