Aksie op die Plate toe Pumas en Griekwas mekaar pak!

Meer as 10000 toeskouers het Sondag die Bridgton Sportstadion op Oudtshoorn volgepak vir onder meer die eindstryd van die SuperSport Uitdaagreeks tussen Pumas en Griekwas wat daar plaasgevind het. Bo is van die aksie in die wedstryd.  Foto’s: Ebenezer Titus

11 PumaAksie

11 PumaTackle

11 Nog Aksie

11 Griekwaskop