Bo: Jan van Niekerk (links) en Willem Rooi wat as die mansparerolbalkampioene van Oudtshoorn gekroon is nadat hulle die naweek Alwyn Koegelenberg en Alewyn Hanekom in die eindstryd geklop het. Onder: Die vroueparekampioene van die klub is Hannette Bekker (links) en Susan Maree. Hulle het in die eindstryd met Lorraine van Vollenstee en Charlotte Fernhout afgereken.
