Colridge Primêr het Saterdagoggend ’n skolesportdag (netbal en rugby) op die skool se sportgronde in Bridgton gehou. Die ander primêre skole wat daar was, is Bergsig, De Villiers, Sacred Heart, Gamka-Oos, PJ Badenhorst en St Conrad. Foto’s: Ebenezer Titus



